Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "sondagoggend na 'n moerse fight" deur CHARL DURAND
"sondagoggend na 'n moerse fight" deur CHARL DURAND [boodskap #28912] Do, 03 Februarie 2000 00:00 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

sondagoggend na 'n moerse fight.
charl durand

kry klaar en loop. spoel jou koppie uit en sit hom terug op die rak. gee
my hek se remote terug. ek gaan my lakens nou dadelik ruil. ek gaan jou
tandeborsel weggooi. ek gaan jou uit my adresboek uit tippex soos 'n
spelfout. ek gaan sanik maar net vir my stoepplante. ek gaan my
telefoonboodskap verander na iets duister. jy's 'n doodsengel met slegte
smaak. vat jou karsleutels en jou selfoon. los net asseblief jou inner
child hier, dat ek haar soos 'n skildery van 'n heilige bo my bed kan
hang. Net vir nou, net tot more-middag na werk.
Re: "sondagoggend na 'n moerse fight" deur CHARL DURAND [boodskap #34986 is 'n antwoord op boodskap #28912] So, 01 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek het jou direk geantwoord Poppie, omdat ek dit sê wou doen maar dit het
terug gekom na my omdat jou epos adres ietwat onduidelik is.

"poppie" skryf in boodskap news:8r849a$n8a$1@nntp9.atl.mindspring.net...
> In plaas daarvan om elke nou en dan hier te kom loer wat aangaan,
> hoekom begin jy nie n dialoog nie, enigiets. Probeer tog om nie
> mense persoonlik aan te val nie. Iemand kan nie "laer is n sypaadjie"
> wees
> net omdat jy nie met hulle kunssmaak saamstem nie.'
> pop
>
Re: "sondagoggend na 'n moerse fight" deur CHARL DURAND [boodskap #34987 is 'n antwoord op boodskap #28912] So, 01 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek kyk toe tóg weer 'n slag wat alles hier (op die nuusgroep) kwyt geraak
word en, ander as gewoonlik, kyk ek toe watter/watse gedigte jy as leesbaar
beskou. Dit het ek slegs gedoen omdat daar tog miskien êrens in jou iets
mooi is. En toe kyk ek of ek hier iets positiefs in jou kan vind. Maar
indien jy dié tipe snert as publiseerbaar beskou is jou waardes laer as die
sypaadjie.

skryf in boodskap news:39CFA1D6.79F40F08@home.com...
> sondagoggend na 'n moerse fight.
> Charl Durand
>
>
> kry klaar en loop. spoel jou koppie uit. gee my hek se remote terug. ek
> gaan
> my lakens nou dadelik ruil. ek gaan jou tandeborsel weggooi. ek gaan jou
> uit
> my adresboek uit tippex soos 'n spelfout. ek gaan sanik maar net vir my
> stoepplante. ek gaan my telefoonboodskap verander na iets duister. jy's
> 'n
> doodsengel met slegte smaak. vat jou karsleutels en jou selfoon. los net
>
> asseblief jou inner child hier, dat ek haar soos 'n skildery van 'n
> heilige
> bo my bed kan hang. Net vir nou, net tot more-middag na werk.
>
>
> kry klaar en loop
> spoel jou koppie uit
> gee my hek se remote terug
>
> ek gaan jou tandeborsel weggooi
> ek gaan jou uittippex
> soos 'n spelfout
>
> vat jou karsleutels
> en jou selfoon
> los net jou inner child
> hier, tot moremiddag
> na werk.
>
Re: "sondagoggend na 'n moerse fight" deur CHARL DURAND [boodskap #34988 is 'n antwoord op boodskap #28912] So, 01 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dave, ek is half bang om my epos adres uit te gee, bang dat iemand
my private lewe sal binnedring en sal spam. Antwoord asb. op
die ng, en sê wat jy wil, dis n ope forum.

pop

Dave Du Plessis skryf in boodskap news:8r8ah4$gu8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het jou direk geantwoord Poppie, omdat ek dit sê wou doen maar dit het
> terug gekom na my omdat jou epos adres ietwat onduidelik is.
>
> "poppie" wrote in message
> news:8r849a$n8a$1@nntp9.atl.mindspring.net...
>> In plaas daarvan om elke nou en dan hier te kom loer wat aangaan,
>> hoekom begin jy nie n dialoog nie, enigiets. Probeer tog om nie
>> mense persoonlik aan te val nie. Iemand kan nie "laer is n sypaadjie"
>> wees
>> net omdat jy nie met hulle kunssmaak saamstem nie.'
>> pop
>>
>
Re: "sondagoggend na 'n moerse fight" deur CHARL DURAND [boodskap #34989 is 'n antwoord op boodskap #28912] So, 01 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dave, ek het nie tyd om te sit en kyk wat mense se aliases is nie.
As jy wel onder n alias pos , dan sou ek dink jy is seker
"nasty quaker". Ek weet net nie hoekom jy so tekere gaan
oor daardie gedig nie, dis is op die trant van Antjie Krog, is
baie modern, en het n sad einde.

Sê tog nou maar wie jy is. Ek is ook een van daardie mense
wat al lank in die buiteland woon. Ek het destyds met n buitelander
getrou, en het nou nie juis my land met opset verlaat nie. Ek neig
om n draadsitter te wees. Ek weet dat apartheid n gruwel was,
maar ek sien ook goed wat gebeur wat my glad nie aanstaan nie. Maar ek
weet dat daar nou regstellende aksie nodig is, vir n periode van ten minste
10 jaar, en mens moet uithou, bid en hoop.
pop

Dave Du Plessis skryf in boodskap news:8r8ckb$i9c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> In plaas daarvan om elke nou en dan hier te kom loer wat aangaan,
> hoekom begin jy nie n dialoog nie, enigiets. Probeer tog om nie
> mense persoonlik aan te val nie. Iemand kan nie "laer is n sypaadjie"
> wees
>
> *******************
>
> Ek voer gereelde dialoog hier en het rede gehad om so op te tree.
> Jy het so pas die kans laat verbygaan om te weet onder watter naam ek
> gereelde bydraes plaas.
>
> 'n ek dink steeds dat Charles Durand nie die titel 'digter' verdien nie.
>
Re: "sondagoggend na 'n moerse fight" deur CHARL DURAND [boodskap #34990 is 'n antwoord op boodskap #28912] So, 01 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dave, ek weer het besonders baie van daardie gedig gehou. Die gedigte
word nie geplaas vir ons om resensies daaroor te doen nie. Jy hou of
daarvan, of jy hou nie daarvan nie, elkeen het sy eie smaak. Dis nie
reg of verkeerd nie.

In plaas daarvan om elke nou en dan hier te kom loer wat aangaan,
hoekom begin jy nie n dialoog nie, enigiets. Probeer tog om nie
mense persoonlik aan te val nie. Iemand kan nie "laer is n sypaadjie"
wees
net omdat jy nie met hulle kunssmaak saamstem nie.'
pop

Dave Du Plessis skryf in boodskap news:8r82ja$b73$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Ek kyk toe tóg weer 'n slag wat alles hier (op die nuusgroep) kwyt geraak
> word en, ander as gewoonlik, kyk ek toe watter/watse gedigte jy as leesbaar
> beskou. Dit het ek slegs gedoen omdat daar tog miskien êrens in jou iets
> mooi is. En toe kyk ek of ek hier iets positiefs in jou kan vind. Maar
> indien jy dié tipe snert as publiseerbaar beskou is jou waardes laer as die
> sypaadjie.
>
>
> skryf in boodskap news:39CFA1D6.79F40F08@home.com...
>> sondagoggend na 'n moerse fight.
>> Charl Durand
>>
>>
>> kry klaar en loop. spoel jou koppie uit. gee my hek se remote terug. ek
>> gaan
>> my lakens nou dadelik ruil. ek gaan jou tandeborsel weggooi. ek gaan jou
>> uit
>> my adresboek uit tippex soos 'n spelfout. ek gaan sanik maar net vir my
>> stoepplante. ek gaan my telefoonboodskap verander na iets duister. jy's
>> 'n
>> doodsengel met slegte smaak. vat jou karsleutels en jou selfoon. los net
>>
>> asseblief jou inner child hier, dat ek haar soos 'n skildery van 'n
>> heilige
>> bo my bed kan hang. Net vir nou, net tot more-middag na werk.
>>
>>
>> kry klaar en loop
>> spoel jou koppie uit
>> gee my hek se remote terug
>>
>> ek gaan jou tandeborsel weggooi
>> ek gaan jou uittippex
>> soos 'n spelfout
>>
>> vat jou karsleutels
>> en jou selfoon
>> los net jou inner child
>> hier, tot moremiddag
>> na werk.
>>
>
Re: "sondagoggend na 'n moerse fight" deur CHARL DURAND [boodskap #34991 is 'n antwoord op boodskap #28912] So, 01 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mel  is tans af-lyn  Mel
Boodskappe: 58
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
"poppie" skryf in boodskap news:8r8as5$oga$1@nntp9.atl.mindspring.net...
> Dave, ek is half bang om my epos adres uit te gee, bang dat iemand
> my private lewe sal binnedring en sal spam. Antwoord asb. op
> die ng, en sê wat jy wil, dis n ope forum.

Haai, Pop, kry vir jou sommer 'n nuwe gratis epos address. As dit SPAM trek,
dan kan jy hom maar los, of nie?

-------------- www.AdderleyStreet.co.za ---------------
The most happening spot on Cape Town's web scene!
Recognition at last! We won a site award!
The Weekly Chirp - Handling the daily deluge of email
Own a piece of Cape Town - get a Cape Town address.
Get your cool addy at http://freemail.adderleystreet.co.za

Ultra fun-loving Mel's new supersonic design
|
---oo-O-oo---
(Crash and burn!)
-------------------------------------------------------
Re: "sondagoggend na 'n moerse fight" deur CHARL DURAND [boodskap #35050 is 'n antwoord op boodskap #28912] So, 01 Oktober 2000 22:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
In plaas daarvan om elke nou en dan hier te kom loer wat aangaan,
hoekom begin jy nie n dialoog nie, enigiets. Probeer tog om nie
mense persoonlik aan te val nie. Iemand kan nie "laer is n sypaadjie"
wees

*******************

Ek voer gereelde dialoog hier en het rede gehad om so op te tree.
Jy het so pas die kans laat verbygaan om te weet onder watter naam ek
gereelde bydraes plaas.

'n ek dink steeds dat Charles Durand nie die titel 'digter' verdien nie.
Re: "sondagoggend na 'n moerse fight" deur CHARL DURAND [boodskap #35051 is 'n antwoord op boodskap #28912] Ma, 02 Oktober 2000 00:25 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Dave Du Plessis wrote:

> Dit het ek slegs gedoen omdat daar tog miskien êrens in jou iets
> mooi is. En toe kyk ek of ek hier iets positiefs in jou kan vind. Maar
> indien jy dié tipe snert as publiseerbaar beskou is jou waardes laer as die
> sypaadjie.
>
>> sondagoggend na 'n moerse fight.
>> Charl Durand

Ek neem nou aan jy praat van my, ou Dave. Jy is welkom
om te dink van my wat jy wil. Die stuk prosa en gedig van
Charl Durand wat ek geplaas het, is egter seker een van die
mooiste liefdesgedigte wat ek nog gelees het. Ek wonder
of jy verstaan waarvan hy praat? Hy smeek vir die persoon,
wat hom verlaat het, om haar "inner child" nog 'n rukkie
by hom te laat bly. Weet jy wat die uitdrukking "inner child"
beteken?

Gloudina
Vorige onderwerp: Re: "Vier Gedigte uit die Klein Karoo" deur FERDI GREYLING
Volgende onderwerp: "Onderons" deur HENRI LAURIE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 12:08:08 MGT 2024